top of page

THERON FEES

01.05.21

A&C-highres104.jpg

Jy word hartlik uitgenooi na die huweliksbevestiging van 

CARLO THERON

​

​

ANNEKE NIGRINI

saterdag

1 mei 2021 15:30

nooitgedacht estate

stellenbosch

DIE TROUE

Ons

STORIE

Carlo en Anneke se liefdesverhaal het alreeds in 2010 begin. In graad agt sien Anneke die mooiste blas outjie raak, met sy no. 6 rugby trui en groen tokse, op Gim se rugby veld. Die probleem is die aantreklike matriek ou is hopeloos te oud vir haar en hy is natuurlik glad nie bewus van die graad agt dogtertjie se “crush” op hom nie. Na ‘n paar interessante draaie, ‘n Stilbaai vakansie en hul eerste soen later vind Carlo en Anneke uiteindelik mekaar in 2011. Jonk en verlief kon Carlo al toe oë die Pniel pas ry tussen Stellenbosch en Paarl, vir ontelbare kuiertjies.

Soos die lewe maar sy gang gaan het die twee se paadjies tydelik geskei, maar selfs deur die goeie en minder goeie tye het hulle altyd geweet dat hulle mekaar weer sou vind. Kort voor lank, tot almal se verligting, het die twee hardkoppiges se paaie weer gekruis en was hulle meer verlief as ooit. Vandag amper 10 jaar later, is Carlo en Anneke gereed om trou aan mekaar te beloof voor God, hul familie en vriende, en saam die belangrikste hoofstuk van hul lewe te begin skryf. 

Gallery
1.png

DRAGSKODE

Semi - Formeel

​

Volg asb die gegewe kleurskema

A&C-highres128.jpg
DRAGSKODE

GESKENK IDEE

Jou teenwoordigheid is ons grootste geskenk, alhoewel 'n koevertjie in die sak, meer gepas sal wees as 'n geskenkie op die rak.

Bank name: Standard Bank

Branch name: PAARL

Branch code: 210

Account holder: MEJ ANNEKE AL NIGRINI

Account number: 28 054 901 6

Account type: CURRENT

AKKOMMODASIE

"En hulle twee sal een wees. Wat God dan saamgevoeg het, mag geen mens skei nie."

Markus 10:8-9

RSVP asseblief voor 07 Maart 2021

No events at the moment

AKKOMMODASIE

Devonvale Golf Course and Wine Estate

Bottelary road, Stellenbosch

www.devonvale.co.za / hotel@devonvale.co.za

021 888 4734

​

Rivier bos Guest house

1 Hamman Street, Stellenbosch

http://rivierbos.co.za / info@rivierbos.co.za

021 887 2412

​

Bonne Esperance Guest House (B&B)

Corner of Neethling and Van Riebeeck, Stellenbosch

www.bonneesperance.com stay@bonneesperance.com / 021 887 0225

​

Caledon Villa Guesthouse

7 Neethling Str, Stellenbosch

www.caledonvilla.co.za / 021 883 8912

​

Fynbos Villa Guesthouse

14 Neethling Str, Stellenbosch

www.fynbosguesthouse.co.za

info@fynbosguesthouse.co.za / 021 883 8670

​

Ons Genot

Bottelary road, Stellenbosch

www.onsgenot.com / 021 865 2233

Summerwood Guest House

28 Jonkershoek Road, Stellenbosch

http://summerwood.co.za/ info@summerwood.co.za / 021 887 4112

​

Rusthuiz Guest House

13 Piet Retief Str. Stellenbosch

rusthuiz.co.za/ info@rusthuiz.co.za

021 886 6948 /9

​

Apple Tree Guest House

6 Paul Kruger Str, Stellenbosch, Dennesig

www.appletreeguesthouse.co.za/ info@appletreeguesthouse.co.za / 021 886 4669

​

Oak Village

7 Hamman Street, Stellenbosch

www.oakvillage.co.za/ stay@oakvillage.co.za 021 887 7889

​

Coopmanhuijs Boutique Hotel

33 Church Street, Stellenbosch

www.coopmanhuijs.co.za/ info@coopmanshuijs.co.za / 021 883 8207

​

Just Joey

13 Noordwal-Wes Street Stellenbosch 7600

www.justjoey.co.za/ info@justjoey.co.za

021 887 1799

Uber is beskikbaar in die omgewing #dontdrinkanddrive

RSVP
PADKAART
anneke.png

padkaart

A&C-highres64.jpg

Kontant Kroeg

Metgeselle slegs per uitnodiging

Geen kinders asseblief

bottom of page